Op Saterdag 4 November hou ons die GROOTSTE opskop IN Otjiwarongo saam met Kosmos 94.1!!!! Maak seker jy is vanaf 11am by die SEKELBOS TOPS FEES!!!! Kom luister vir Robbie Wessels Sorina aka Flooze Fan Page Pieter Smith RDM Promosies - Ray Dylan Musiek Promosies Riaan Smit John-Raymond Claude Cupido
Vermaak vir oud en jonk! Met ‘n water pretpark vir die kinders, verskeidenheid stalletjies, kompetisies en drink en eet goed te kies en keur is hierdie EEN dag wat jul nie kan misloop nie.
Kaartjies te koop by Edugate Academy & Bean Tree @ SPAR
https://www.facebook.com/SekelbosTopsFees