Edugate bied aan 'n LENTEDANS!! 6 September by die skool... Kom skud die litte los na die koue winter en geniet 'n heerlike aand saam met ons.