Donderdag, 25 Julie, het SGA 20 kartonne fotostaatpapier aan Tsumkwe Secondary School geskenk, vir onder andere die komende eksamen se vraestelle.
Sonder hierdie soort van borgskap sal die projek nie kan voortbestaan nie.
Ons innige en opregte dank.