You are here: Sport / FAST FEET DEVELOPMENT
FAST FEET DEVELOPMENT
Dit is vir ons weereens ‘n voorreg om die FAST FEET DEVELOPMENTspan na Otjiwarongo toe te bring.
Ons nooi dan ook al die noorde dorpe se afrigters en atlete om deel te wees hiervan. Dit is nou die perfekte tyd om te begin met atletiekafrigting om betyds gereed te wees vir die atletiekseisoen.
Die kostes per afrigter is N$200 en per atleet N$150.
As daar onderwysers/mammas is wat net die Kids Athletics kursus wil doen is hulle welkom @ N$50.00 per afrigter.
Hierdie afrigters is regtig van die bestes en sien ons sommer uit om hiermee ‘n inspuiting te gee aan die Noorde se atletiek.
Sal u my voor Woensdag 24 September per epos laat weet hoeveel afrigters en hoeveel atlete belangstel. Verskaf die volgende inligting op u epos:
·Skool se naam,
·Afrigters + items
·Atlete + items
Die inligting word benodig vir ons beplanning.
Kontak my gerus vir enige navrae.
Jurita Potgieter
Sportbestuurder
Athletics
Coaching & Consultancy
Otjiwarongo
1 en 2 Oktober 2014
Donderdag
07:30 -08:30 "Kids Athletics"
10:30 - 13:00 Afrigting
Woensdag
13:00 - 14:00 Middagete
14:00 - 15:30 Naellope 14:00 - 15:30 Naellope
Hoogspring Hoogspring
Gewigstoot Gewigstoot
15:30 – 15:40 Verversings 15:30 - 15:40 Verversings
15:40 - 16:45 Hekkies 15:40 - 16:45 Hekkies
Verspring Verspring
Diskus Diskus
16:50 -18:00 Spiesgooi 16:50 - 18:00 Spiesgooi
Middelafstande Middelafstande
Hoogpring Hoogspring
18:00 - Bespreking met afrigters
19:00 Gesamentlike braai waar afrigters nog vrae kan vrae Opsioneel
NB: Belangrik dat 'n afrigter, onderwyser of ouer al die sessie bywoon sodat hulle kan voortgaan met die oefeninge