Mej Edugate 2017 Junior CRS 2017 Wacky Wednesday Great 7 + Junior CRS Senior CRS 2017
Edugate

You are here: Sport / Rugby

Rugby

Die Otji’s Rugbyspan het die 20-22ste aan die HTS Xco Festival deelgeneem.

Hullet het 5 wedstryde gespeel waarvan hulle 3 gewen en 2 verloor het. Sodoende het hulle dan derde geeindig in die Plaat afdeling.

Baie geluk Mnre. Helmut Hübsch en Johan Britz. Baie dankie Mnr Solly Pienaar vir die groot werk as spanbestuurder. Sterkte ook vir die seisoen wat voorlê.

NOORDE RUGYBPROEWE

Die 29 ste Maart was dit Rugbyproewe in Otjiwarongo. Die volgende spelers is gekies om op die 14 & 15 April aan die Nasionale Proewe deel te neem.

O/13

Roelf Dreyer

Bernd Beddies

O/16

CP Doman

Dehan van Zyl

PW Labuschagne

O/18

Nicardo Pienaar

Quintin Puren

Hard oefen vir die volgende twee weke. Ons hou duime vas.