Mej Edugate 2017 Junior CRS 2017 Matriekafskeid 2017 Matriekafskeid 2017 Matriekafskeid 2017
Edugate

You are here: PSN 2018 / Mediadekking My Zone

Mediadekking My Zone

Die Republikein Hennie Geldenhuys

Daar sal weer ‘n geleentheid en ‘n plek vir elke skool se jong opkomende joernaliste wees om te skryf.

Skole moet asseblief leerlinge identifiseer wat as mediaverteenwoordigers van hul skool kan optree.

Indien moontlik, moet die betrokke leerlinge kameras saambring.

Om goeie verslaggewing te bewerkstellig, kan daar seker gemaak word dat die betrokke mediaverteewoordiges beide die Hoër- en laerskoolfase dek.

Kanaal 7 is die radio-vernoot en daar sal gereeld oorskakelings voor en gedurende die byeenkoms wees.