Junior Primêre koor olv Carolene During Matriekafskeid 2017 Matriekafskeid 2017 Junior CRS 2017 Matriekafskeid 2017
Edugate

You are here: PSN 2018 / Etes en snoepie

Etes en snoepie

Basiese inligting rondom die etes

Mandie du Plessis 081 308 4031

·Daar gaan elke aand vanaf Woensdagaand tot Vrydagaand etes beskikbaar wees by die 2 hoofkostente.

·Hierdie etes kan vooraf bespreek en betaal word om te verseker dat daar genoeg is en dat die bediening vinnig en glad verloop.

·Daar sal bestellingsvorms aan al die skole gestuur word, wat weer deur die skole aan al die ouers gestuur kan word, waarop bestellings vir die aandetes aangeteken kan word.

Spyskaart

·30 Mei Woensdagaand - Dromgebraaide hoender met 2 slaaie van kliënt se keuse

·31 Mei Donderdagaand - Steak, ‘Jacket Potato’ en slaai

·1 Junie Vrydagaand - Stroganoff, rys en slaai

Keuse van slaaie

·Wortelslaai

·Noedelslaai

·Koolslaai

·Mengelslaai

Ander kosse wat deur die dag by die bane in die 2 kostente en langs die hokkiebane beskikbaar gaan wees is:

·Hotdogs

·Burgers: Hamburgers, Schnitzelburgers en Hoenderburgers (word afgewissel)

·Spiral potatoes

·Toasties

·Halwe Brötchens met: Rohack, Ham, Kaas, Salami, Vleisslaai, Polonieslaai, Eierslaai, Nutela, Rookvleis, Geroosterde Beesvleis, Tamatie

·Braaivleis: skaaptjoppies,wors, sosaties

·Dromgebraaide hoender

·Slaaie

·Wraps met: hoender, schnitzel en steak vulsel - word afgewissel

·Corndogs

·Biltong en droëwors

·Pannekoek

·Draairoomys

·Slush puppies

·Koeldranke: Powerade, gaskoeldranke, vrugtesappe steri stumpi en water

·Wimpy stalletjie

·Koek en Koffie / Teetuin

·Snoepie: kolwyntjies, kondensmelkspuite, sjokolades, toffies, chips, super C's ens.