Wacky Wednesday Great 7 + Junior CRS Junior CRS 2017 Senior CRS 2017 Mej Edugate 2017
Edugate

You are here: Sport / Atletiek

Atletiek

ATLETIEK

Geluk aan die volgende 17 atlete wat opgeneem is in die Otjozondjupa atletiekspan.

Hulle neem die 11 & 12 April aan die Nasionale Kampioenskappe deel.

Ons is trots op julle. Sterkte met die laaste voorbereidings.

Soné Kühn: Diskus, Gewigstoot en Hoogspring

Nina Mosehuus: 1500m

Anja Barnard: Verspring, 200m en 80m hekkies

Lauri-Anne Potgieter: 200m hekkies, 80 m hekkies en Hoogspring

Elzaan du Plessis: 400m en 200m hekkies

Suné Engelbrecht: Diskus en gewigstoot

Carmen Henle: Diskus

Deorette vd Merwe: Hoogspring, Spiesgooi en Gewigstoot

Shané Mans: Spiesgooi

CP Döman: Spiesgooi

Quentin Purén: 800m

Franco Pearson: Spiesgooi

Jako Oosthuizen: 100m hekkies, 200m hekkies

Christiaan Venter: 200m hekkies

Ecki Spoerer: Diskus, Gewigstoot

LJ Erasmus: 400m

Damian de Silva: 200m hekkies, 100m hekkies