Junior Primêre koor olv Carolene During Junior CRS 2017 Matriekafskeid 2017 Matriekafskeid 2017 Mej Edugate 2017
Edugate

You are here: PSN 2018 / Amptelike opening

Amptelike opening

Seremonie

Marie Louw 081 308 5100

Voorafreëlings

·Skole word versoek om asb om hulle skoolwapen per e-pos te stuur aan marielouw@gmail.com

·Daar word versoek dat elke skool die Privaatskoollied sal ken.

Privaatskoollied

Uit die Noorde, Ooste, Suide, Weste saam

Kragte meet en ons weet

Vir ons skole naweek net ons bes wil gee

Padlangs hou, in U trou

Streef ons steeds na groter vaardigheid

Dis ‘n hoogtepunt in ons kalenderjaar

Padlangs hou, weersiens gou

Padlangs hou, weersiens gou

  • Skole tree by die agterste (Ooste) hek aan om 18:00
  • Elke skool moet asb hul eie skoolvlag bring.
  • Die opening sal ‘n uur duur.
  • Gedurende die opening sal die kosstalletjies gesluit wees, maar sal na afloop van die opening weer oop wees. Etes sal beskikbaar wees om 19:00
  • Die kaskarwedren sal net na die opening plaasvind.