Graad 0 - 4 vier Paasfees Streeksatletiek Grootfontein Sottekamp 2017 Netbaltoer o/13 WHS FEES o/19 netbal
Edugate

You are here: Sport / Add. Sportkodes

Add. Sportkodes

GHOLF

Jan Hendrik Potgieter het die 29 Maart saam met sy pa aan ‘n golfkompetisie in Tsumeb deelgeneem. Hullle het eerste gekom en ‘n naweek vir twee by Khorab Lodge en Uris Lodge gewen. Baie geluk Jan Hendrik. Hard oefen. Ons hou jou dop.

PERDEUITHOURITTE

Stefanus Pienaar Onafhanklikheidrit

Nera 80 km

2de Bianca Jacobs Junior Ruiter . Sy behaal die Namibiese Span en kry haar 1000 km balkie.

3de Liezle Du Plessis Junior Ruiter

Sy behaal die Namibiese Span en kry haar 1000 km balkie

FEI 80 km

3de Lorraine Du Plessis Geen Gewig

Sy behaal ook weer die Namibiese Span en kry haar 2000 km balkie

Nera 100 km

2de Leoné Janbey Kinderruiter

Nera 160 km

1ste Maya Janbey Kinderruiter. Sy kry dan ook die gesogte Bes Versorgde Perdtoekenning en kry ‘n spesiale toekenning omdat sy 90 km van die 160 km alleen gery het. Maya kry ook haar 2000 km balkie.

Leoné Janbey, Loraine du Plessis, Bianca Jacobs, Liezlé du Plessis en Maya Janbey.

Namibiese Perderuiters: Loraine du Plessis, Bianca Jacobs en Liezlé du Plessis.